Die Openbaring aan Johannes – Die eed van die engel – daar is nie meer tyd oor nie (10:5-7) – Francois Malan
Die massiewe engel wat op die see en op die aarde staan, sweer, met sy regterhand na die hemel, by die ewige God, die Skepper van die hele wêreld (hemel, aarde, see) en alles daarin – ook die sataniese sprinkane...