Die Openbaring aan Johannes – Die verkondiging word ook aan die kerk opgedra (11:1-13) – Francois Malan
Die meting van die tempel (11:1-2) Daar was al verskillende verklarings en toepassings vir die twee verse; daar was ook drie verskillende tempels: 1e gebou deur Salomo 964 v.C. (1 Kon 6), vernietig deur Nebukadnezer 586 v.C. (2 Kon 25:8-10)...