Category: Coen Slabber se Blog
The opposite of love is not correction but indifference. —Anthony Thiselton Hoe oorleef jy teen ‘n groot oormag? Soek jy ‘n waarborg vir veiligheid? Wil jy absoluut seker wees dat jy en jou geliefdes veilig sal wees? God het...
Let us abhor all onesidedness, all exaggeration of one truth and disparagement of another – C.H. Spurgeon Wees versigtig om nie te val nie [Eksodus 32:1 – 9] Hoekom verval Israel in afgodery? Vir dieselfde redes as wat...
The gospel is not for you who can save yourselves, but for those who are lost. —C.H. Spurgeon Is die hele Bybel geïnspireer? Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te...
“Some of my best men are women!” Generaal William Booth, die stigter van die Heilsleër Hoekom val Christene? Be killing sin, or sin will be killing you – John Owen Niemand is buite Satan se bereik nie. Hoekom...