Category: Coen Slabber se Blog
Arrogant worship is an oxymoron, a contradiction in terms. —R.C. Sproul Argumente in die Bybel oor belangrike godsdienstige sake In ons vorige blog het ons in die algemeen na die gebruik van argumente in die Bybel gekyk. Nou gaan ons spesifiek...
The Bible is a letter God has sent to us; prayer is a letter we send to him. —Matthew Henry Logika en die Bybel Daar is baie van die sogenaamde “nuwe Ateïste” wat beweer dat godsdiens anti-intellektueel is –...
When pride walks on the platform, God walks off (Anoniem) Die koninkryk van God Scot McKnight (Kingdom Conspiracy) sê dat die grootste fout wat mense maak as hulle van die koninkryk praat, is vergelykings. Dit is dinge soos...
There are no uninteresting things, only uninterested people. —G.K. Chesterton Hoe verdedig ek dit wat ek glo? Leer en praktyk is belangrik. Ons kry veelvuldige bewyse daarvan in die Ou Testament – Kain se offer, Nadab en Abihu se...