Twyfel en die dood
God uses men who are weak and feeble enough to lean on him. —Hudson Taylor
Twyfel en die dood
As ons met die dood gekonfronteer word, vra ons: “Jesus, waarom laat U toe dat dit gebeur?” Die verhaal van twee wondertekens in Markus 5 help ons om sekere waarhede raak te sien.
- Vir Jesus is die dood ‘n probleem wat maklik reggestel kan word
Toe Jesus by die bed van Jaïrus se dogtertjie kom sê Hy vir haar in Aramees: “Talita, koem!” Dit beteken: Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op!”