Category: Coen Slabber se Blog
As we let our own light shine, we unconsciously give other people permission to do the same – Nelson Mandela
‘n Ateïstiese Kerk?
Nog nooit daarvan gehoor nie? Elke Sondagoggend kom ‘n klompie mense in Cambridge, Massachusetts, bymekaar om na ‘n toespraak te luister. Hierdie toespraak fokus op die belang van deernis en gemeenskap. Hierdie “gemeente” is ‘n vergadering van die Humanist Community at Harvard University. Greg Epstein, ‘n humanistiese kapelaan, is die leier. Sy idee is om die goeie aspekte van die kerk te neem en dit op sy vergadering toe te pas.
blog13 IN THIS SECTION
Few things make the life of a parent more rewarding and sweet as successful children – Nelson Mandela
‘n Nuwe Kategismus: Vraag 26
Vraag:
Wat nog het Christus se dood ons van verlos?
Jesus is God spelling himself out in a language that man can understand. —S.D. Gordon
Het Christene alle boeke van die kanon eenparig aanvaar?
Die samestelling van die kanon was nie ‘n probleemvrye proses nie; almal het nie oor alles saamgestem nie. Sekere boeke is aanvanklik aanvaar en later as apokrief beskou. Maar daar was ook meningsverskille oor sekere boeke wat vandag deel van ons kanon was.
God would never permit evil, if He could not bring good out of evil. —Augustine
Wie is welkom aan jou tafel?
Jesus het sekerlik besef dat die tollenaars hulle mense verraai het deur die Romeinse besetters van sy tuisland te help, maar Hy het hulle aan sy tafel verwelkom. Jesus het sekerlik besef dat die vals godsdienstiges die hart van God vir sy mense verdraai het en ‘n swaar las op die mense geplaas het, maar Hy het saam met hulle geëet en hulle uitgenooi om deel te neem aan die koninkryk van sy Vader.