Category: Coen Slabber se Blog
A preaching of the gospel that calls men and women to accept Jesus as Savior but does not make it clear that discipleship means commitment to a vision of society radically different from that which controls our public life today must be condemned as false – Lesslie Newbigins
Spurgeon: Christus se nimmereindigende genade
Charles Haddon Spurgeon was sekerlik een van die begaafdste predikers van alle tye. Ek wi vyf kort aanhalins uit preke van hom gebruik. Hulle kom uit Morning and Evening. Sermons at the New Park Chapel en Sermons at the Metropolitan Tabernacle. Hulle is beskikbaar by Bible Gateway op die internet.
Ons Here Jesus gee altyd en onttrek vir geen oomblik sy hand nie. Solank as wat daar ‘n houer van genade is wat nog nie tot bo toe vol is nie, sal Hy nie ophou om olie in te gooi nie.
Fallen man is not simply an imperfect creature who needs improvement: he is a rebel who must lay down his arms. —C.S. Lewis
Spurgeon: Klein Sondetjies
Charles Haddon Spurgeon was sekerlik een van die begaafdste predikers van alle tye. Ek wil vyf kort aanhalins uit preke van hom gebruik. Hulle kom uit Morning and Evening. Sermons at the New Park Chapel en Sermons at the Metropolitan Tabernacle. Hulle is beskikbaar by Bible Gateway op die internet.
As Satan nie ‘n groot sonde kan kry nie, sal hy ‘n kleintjie inlaat. Dit is soos ‘n dief wat gaan en vind al die hortjies is van yster en vas gegrendel van binne.
I believe every Christian man has a choice between being humble and being humbled. —C.H. Spurgeon
Spurgeon: Die werklikheid van die dood
Charles Haddon Spurgeon was sekerlik een van die begaafdste predikers van alle tye. Ek wil vyf kort aanhalins uit preke van hom gebruik. Hulle kom uit Morning and Evening. Sermons at the New Park Chapel en Sermons at the Metropolitan Tabernacle. Hulle is beskikbaar by Bible Gateway op die internet.
Paulus ontken nie dat die dood iets vreesliks is nie – hy lag nie vir die dood nie; hy sê ook nie: Ág, dit is niks om dood te gaan nie.”
It is not hard to deceive ministers, relatives and friends. But it is impossible to deceive Christ. —J.C. Ryle
Individualisme teenoor individualiteit
Wat is die verskil? J. I Packer sê dat die evangelie individualiteit bevorder. Wat bedoel hy daarmee? In ons huidige besluite wat ons ewigheidsbestemming bepaal, staan ons alleen voor God. – niemand kan daardie besluite vir iemand anders neem nie; niemand kan die koninkryk van God binnegaan deur aan iemand anders vas te klou nie