Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Hierdie dagstukkies kom uit ‘n dagboek geskryf deur Prof Jan van der Watt. Hy maak gebruik van Die Boodskap. Dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal.
Open 21:1-22:21 (fokus 21:1-8) In die kerk trek die seuntjie aan sy pa se baadjie: “Is die dominee al klaar”. Die pa antwoord: “Ja, my seun, hy is klaar, maar het nog net nie opgehou praat nie”. Dit gaan dikwels...
Open 19:1-20:15 (fokus 19:11-21) In 19:8 kry ons ʼn pragtige beeld wat vir ons vertel waarmee ons as gelowiges ons eintlik besig moet hou. Daar word vertel van die hemelse bruilof wat op pad is. En wie is die bruid?...
Open 18:1-24 (fokus 18:21-24) God se finale straf is totaal. Nou is Hy nog geduldig, maar as die einde kom is daar geen genade meer nie. Dan kom spyt te laat, veral oor sonde. Ons hou daarvan om van God...
Open 16:10-17:18 (fokus 17:1-18) Sonde is oëverblindery. Dit lyk altyd beter as wat dit is. Aan die begin lyk dit lekker, onskadelik en selfs maklik. Maar aan die einde word dit ʼn monster wat jou verskeur, want sonde dra die...