Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Heb 9:15-10:10 (fokus 9:15-28) Baie van wat in die lewe gebeur vind agter skerms plaas. Ons kom dit nie eers agter nie. Dink maar aan hoe lank en toegewyd mense voor die tyd aan ‘n toneelstuk oefen en al wat...
Heb 9:1-14 (fokus 9:11-14) My ouma het altyd gepraat van haar skip wat gaan kom. Oor die skip met sy onbeskryflike skatte het ek my kinderdae om gedroom. Want as die skip kom, het my ouma gesê, sal sy vir...
Heb 8:1-13 (fokus 8:7-13) Oor baie dinge in die lewe kan jy self besluit, maar die besluit oor jou finale toekoms lê nie by jou nie, maar by God. Hy is die Een wat eendag oor alles finaal sal moet...
Heb 7:11-28 (fokus 7:18-25) Min dinge is so sleg as om te verdwaal. Dit laat jou heeltemal hopeloos voel. Nie een rigting lyk later vir jou reg nie, en tog lyk alle rigtings reg. Dan is niks so lekker as...