Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Heb 6:4-7:10 (fokus 6:4-12) ʼn Lui boer sal jy van ver af uitken. Hy is met allerhande ander dinge besig, behalwe om te boer. Hy sal ywerig vir jou vertel waarmee hy so besig is, maar as dit by doen...
Hebreërs 5:1-6:3 (fokus 5:11-6:3) Die Here wil hê ons moet volwasse Christene word en ons kan dit alleen word as ons in ons kennis van God groei. Die logika is eenvoudig: hoe meer ons van Hom weet, hoe beter kan...
Hebreërs 4:1-16 (fokus 4:12-13) Min dinge is so irriterend as beterweterige Christene, veral as hulle jou begin intimideer deur te sê: “Die Gees het vir my dit of dat oor jou gesê”. Natuurlik praat die Gees met ons en ons...
Hebreërs 3:1-19 (fokus 3:7-19) Iemand vra eendag vir ‘n ou wat altyd vir ure op sy eie in ‘n hoekie van ‘n koffiewinkeltjie sit wat hy doen. “Ek dink”, sê hy. “Hoekom dink jy so?” vra die ander man. “Omdat...