Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Hebreërs 2:1-18 (fokus 2:14-18) As ‘n mens mooi daaraan dink, kan dit vreemd klink dat Christene ‘n mens, Jesus, aanbid. Sjoe, ons val voor ‘n Jood wat in die stofstrate van Palestina geloop het neer en sê ons sal alles...
Hebreërs 1:1-14 (fokus 1:5-14) Wat maak die Christendom anders as enige ander godsdiens? Net Jesus. Ander godsdienste het ook liefde, tree ook goed op, is ook toegewyd aan hulle gode, probeer ook hulle bes, maar hulle het nie vir Jesus...
Filemon 1:1-25 (fokus 1:15-20) “Vee jy die kantoor uit?” vra iemand. “Nee, ek vee net die stof uit; ek los die kantoor”, kom die antwoord. Ons vee dikwels die kantoor en die stof uit as dit by mense kom. Ons...
Titus 2:15-3:15 (fokus 2:15-3:7) God het ‘n Binneversierder. Hy stel belang om elke Christen se lewe van binne so mooi te maak dat dit geskik is vir ‘n koning. Inderdaad, die Koning van die konings wil juis in jou kom...