Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Open 14:14-16:9 (fokus 14:14-20) Met parstyd word druiwe in ʼn groot houer gegooi en word dan korrel vir korrel stukkend getrap. Wie sou kon dink dat dit die beeld sou word wat die Bybel gebruik om God se straf vir...
Open 13:1-14:13 (fokus 14:1-5) As party mense die woord Openbaring hoor dink hulle dadelik aan die “merk van die dier” (13:16). Daarvoor moet jy oppas, want dit gaan sleg wees, waarsku hulle dan ook dadelik. Daarsonder sal jy nie kan...
Open 12:1-18 (fokus 12:1-6) Die beskrywings van die krip in Betlehem dra ʼn rustigheid oor. In die sagte lig van die ster sien ons die wyse manne en die herders wat kom kyk. Ons hoor die engelekoor en Simeon en...
Open 10:1-11:19 (fokus 10:1-11) Daar is een persoon wat nie sommer ʼn biblioteekkaart sal kry nie, want hy eet boeke: dit is die profeet in 10:9-10. (Esegiël moes dieselfde doen toe hy as profeet aangewys is). Biblioteke is egter nie...