Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
1 Tim 1:1-11 (fokus 1:3-11) Godsdiens doen partymaal snaakse dinge aan mense juis omdat die sterkpunt van die godsdiens tegelyk ook sy swakpunt is. In die gemeente word mense aanvaar soos hulle is, want dit is wat Jesus gedoen het....
2 Thes 3:1-18 (fokus 3:1-18) Luther het gesê dat al weet hy die Here kom more, hy vandag nog ‘n boom sal plant. Daarmee het hy iets gesê oor die energie en positiwiteit van die gelowige. Daardie energie word aan...
2 Thes 2:3-17 (fokus 2:3-12) Die eerste vraag van ‘n vasvra was: “Wie het lewendig uit die leeukuil gekom?” “Daniël” kom die antwoord. Die tweede vraag: “Wie het lewendig uit die tierhok uitgekom?” Na ‘n oomblik van stilte kom die...
2 Thes 1:1-2:2 (fokus 1:6-10) Toe ‘n outjie op die laaste skooldag van die skool af kom, vra sy pa waar sy rapport is. Hy sê toe: “Ek sal dit more vir pa gee, want Pietie het dit eers geleen”....