Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Ef 4:11-32 (fokus 4:17-32) “Julle moet ʼn nuwe gesindheid kry en op ʼn nuwe manier oor dinge dink… Ons nuwe lewe moet ons al meer na God laat lyk” (4:23-24). Die ideaal is: Lyk meer soos God; die resep: voel...
Ef 3:14-4:10 (fokus 3:14-21) Liefde is die asem waarvan ʼn gelowige leef – met een groot verskil! Dit is nie soos gewone asem nie – wat ons inasem moet ons ook uitasem! Ons asem mos gewoonlik suurstof in en koolsuurgas...
Ef 2:1-10 (fokus 2:1-10) God dink oor mense soos ons oor ʼn rugbyspan dink. Wat met die span gebeur, gebeur met jou as deel van die span. As daar ʼn strafskop teen die span is, is dit ook teen jou...
Ef 1:15-23 (fokus 1:15-23) Die lewensreis het vir Herman te swaar en donker geword. Alles waaraan en waarvoor hy sy hele lewe lank gewerk het is in een oomblik met ʼn enkele veeg voor hom weggevee – daarvoor het die...