Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Open 8:6-9:21 (fokus 9:13-21) Mense kan dinge soms so agterstevoor draai. ʼn Klein dogtertjie was baie lief vir haar “Simba die Leeu” boekie. Toe sy eendag in die museum ʼn skildery sien van Christene wat deur die Romeine in die...
Open 6:12-8:5 (fokus 7:1-8) Soms kan dinge vir ʼn mens net te veel word. Dit voel asof die duiwel jou om elke hoek en draai inwag en behoorlik koudsit. En as jy na God begin soek is dit byna of...
Open 5:1-6:11 (fokus 6:9-11) Waar gaan ons geliefdes heen as hulle doodgaan? Dit is seker een van die algemeenste vrae wat mense vra wat iemand aan die dood afgestaan het. ʼn Mens wil so graag weet dat die persoon veilig...
Open 3:14-4:11 (fokus 3:14–22) ʼn Man vra eendag dringend vir twee dominees om namens hom vir die Here iets te vra. “Dit sal R100.00 kos”, sê die een. Die ander dominee onderbreek egter en sê: “By ons gemeente is dit...