Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Gal 4:21-31 (fokus 4:21-31) Vryheid en Verantwoordelikheid word altwee met ʼn V gespel – dit hoort saam. Verantwoordelikheid trek die grense van vryheid. Die vryheid van die vis in die see beteken dat dit in die see moet bly. Die...
Gal 4:8-20 (fokus 4:8-20) Daar is nie ‘n ongelowige in hierdie hele wye wêreld nie. Ons almal glo in iets. Party glo aan God en dit is die moeite werd. Ander glo weer in ander dinge of selfs net in...
Gal 3:21-4:7 (fokus 4:1-7) Ma’s is wonderlike goed. Hulle bekommer hulle gewoonlik oor alles as dit by kinders kom: wat gaan die kinders eet? is die kosmengsels vir die baba reg? is die kinders se klere skoon? het hulle hulle...
Gal 3:6-20 (fokus 3:6-20) Paulus het ‘n ding met die wet. Dit lyk asof hy teen die wet is, maar hy is nie regtig teen die wet nie, maar teen die tipe godsdiens waarin die wet ‘n mens kan laat...