Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
2 Kor 13:1-13 (fokus 13:1-10) Kyk ‘n slag deeglik na jou lewe (13:5). Is jou lewe soos jy dit graag wil hê? As jy “van buite af” ‘n paar knoppies kon druk om sekere dinge te verander, watter knoppies sou...
2 Kor 12:11-21 (fokus 12:14-21) Ons almal kry maar een of ander tyd stry met ander. Ander maak jou vies en as jy kwaad is, wil jy terugkap. As jy so emosioneel voel wil jy die persoon in eie munt...
2 Kor 12:1-10 (fokus 12:1-10) Die Here antwoord altyd gebed. Die probleem is ons hoor Hom nie altyd so duidelik nie. Ons verwar dikwels ons eie wil met God se antwoord. As ons iets vra en dit gebeur nie net...
2 Kor 11:7-33 (fokus 11:7-15) Hoe belangrik is dit om op jou regte te staan? Wel, ‘n mens kry dikwels die gevoel dat as jy dit nie self doen nie, gaan niemand dit vir jou doen nie. Almal loop net...