Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
2 Kor 7:2-16 (fokus 7:2-4) Manipulasie van mense wat ander tot hulle eie voordeel gebruik of misbruik is so oud soos die mens self. Die manipulasie-instrumente wissel van lieg en bedrieg tot mooipraat en op jou gewete speel. So het...
2 Kor 6:1-7:1 (fokus 6:1-10) Min van ons droom nie oor rykdom en skatte nie. Sê nou ons kry die geheime kaart wat vir ons na ‘n grot met die kiste vol goud en diamante toe lei. Of ons wen...
2 Kor 5:11-21 (fokus 5:11-21) ‘n Ou wou eendag sy ou kar verkoop, maar dit het so bietjie baie kilometers op gehad. Sy oneerlike vriend stel voor hy draai sy kilometers terug. Na ‘n ruk sien die vriend die ou...
2 Kor 4:7-5:10 (fokus 4:7-15) Het jy al jou skat ondek? Dit is nou die skat hier binne in jou? Paulus vergelyk gelowiges met kleipotte waarin ‘n skat weggesteek is. (Dit was mos hoe destyds se ABSA’s of Standardbanke gelyk...