Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
2 Kor 3:12-4:6 (fokus 3:12-17) Daar was ‘n voëlverskrikker wat so lelik was dat die voëls die saad wat hulle twee dae gelede gesteel het, teruggebring het. Niemand kan die voëlverskrikker daarvan blameer dat hy nie sy werk effektief doen...
2 Kor 2:14-3:11 (fokus 2:14-17) Parfuum kruip nie weg nie, want dit kan nie. As iemand in ‘n vertrek instap met goeie parfuum aan weet almal dit. Net so kan Christene ook nie wegkruip nie. Hulle is God se parfuum...
2 Kor 1:23-2:13 (fokus 2:5-11) Een van die grootste manipulasieinsturmente van Christene is vergifnis: “Jy moet vergewe, want die Here het so gesê”. So speel ons op ander se gewetens om te kry wat ons wil hê. Een ding vergeet...
2 Kor 1:12-22 (fokus 1:12-22) Iemand het eenmaal gesê: “Daai man is baie beleefd. Hy slaan altyd eerste maar vra darem om verskoning nadat hy jou geslaan het”. Maar die vraag is, waarom het hy jou in die eerste plek...