Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
1 Kor 15:12-28 (fokus 15:12-20) Die waarheid van die evangelie balanseer op ‘n speldpunt. As Jesus nie uit die dood opgestaan het nie, is Christene net ‘n hopelose spul mense (15:19), sonder hoop en sonder ‘n toekoms. Maar die feite...
1 Kor 14:34-15:11 (fokus 15:1-11) Vir baie mense is dit baie swaar om te aanvaar dat Jesus uit die dood opgestaan het. Dit is nie iets wat ons wetenskaplik kan verklaar of wat normaalweg rondom ons gebeur nie. En in...
1 Kor 14:20-33 (fokus 14:26-33) Daar was al menige geveg in die kerk oor hoe ons die Here moet dien. Party wil net dit sing, ander wil die wet op ‘n sekere manier gelees hê, sommige soek ‘n toga en...
1 Kor 14:6-19 (fokus 14:6-19) ‘n Student sê eendag hy is so bly hy’s in Suid-Afrika gebore en nie in Frankryk nie, want hy kan nie ‘n woord Frans praat nie. Ja-nee, as jy nie die taal in ‘n land...