Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Op 2:18-3:13 (fokus 2:18-29) Die Russiese skrywer, Dostojewski, het in sy boek Die broers Karamasow gesê: “As God nie daar is nie, word alles toelaatbaar”. Ja, as God se wil nie daar is om mense op die regte pad te...
Open 2:1-17 (fokus 2:1-7) Maratonlopers vertel dat daar partymaal tye in die wedloop kom dat dit vir jou voel of alles soos ʼn waas by jou verbysweef. Jou bene gaan maar net outomaties vorentoe en dinge gaan by jou verby...
Open 1:1-19 (fokus 1:4-8) God praat net twee maal self in Openbaring – aan die begin (1:8) en aan die einde (21:6-8). Wat sê Hy? Kom ons luister: Hy sê dat alles by Hom begin en eindig. Die verlede hou...
Judas 1:12-25 (fokus 1:17-23) As God voor moes stap om sy mense die pad na ‘n suksesvolle gemeente te wys, waarlangs sou hy loop? Jud 1:20-22 vertel vir ons: Die gemeente moet op God fokus. As jy nie agter Hom...