Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
1 Kor 11:2-22 (fokus 11:2-16) In die ou dae het vrouens hoede kerk toe gedra, want dit staan in die Bybel dat jy ‘iets op jou kop moet hê’ (11:5-6). Dis nie hoe Paulus dit bedoel het nie. Destyds moes...
1 Kor 10:14-11:1 (fokus 10:23-33) Dit is ‘n wonderlike voorreg om die God te aanbid wat alles gemaak het, om die eenvoudige rede dat alles syne is. As ons musiek speel, kan ons dit geniet, want God het musiek gemaak....
1 Kor 9:24-10:13 (fokus 9:24-27) “My vrou het gesê dat as ek nie ophou golf speel nie, sy my gaan los”, sê ‘n ou eendag vir sy vriend. “Dis jammer”, antwoord die vriend. “Ja, ek gaan haar mis”. Prioriteite in...
1 Kor 9:1-23 (fokus 9:19-23) ‘n Mens kry nogal Christen “freaks”. Hulle is so vreemd aan die samelewing dat niemand regtig soos hulle wil wees nie. Hulle wil uitstaan, ja, op allerhande manier wys hulle is anders. Dan dink hulle...