Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
1 Kor 8:1-13 (fokus 8:1-13) ‘n Christen het sowaar ‘n bietjie lewenswysheid nodig as dit by liefde kom. Aan die een kant kan Christene nie sonder liefde klaarkom nie. Aan die ander kant word liefde in die hande van party...
1 Kor 7:25-40 (fokus 7:36-40) Daar is ‘n ou gesegde: As jy dink trou is perdekoop kry jy dalk ‘n donkie. Jy kies nie sommer een oggend vinnig op ‘n “fundisie” ‘n huweliksmaat nie, want die persoon wat jy kry...
1 Kor 7:10-24 (fokus 7:17-24) God verander nie noodwendig jou omstandighede nie, Hy verander jou om juis daardie omstandighede behoorlik te kan hanteer. Ons probeer dikwels van die Here ons privaat straatveër maak. Waar ons loop moet Hy sorg dat...
1 Kor 6:12-7:9 (fokus 6:12-20) ‘n Mens kan nie sommer met jou liggaam doen wat jy wil nie. Dit is net so belangrik vir die Here as wat jou gees is. Hy het altwee gemaak en altwee behoort aan Hom....