Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
1 Kor 3:1-15 (fokus 3:1-9) Christenskap is ‘n spanspel. Daarom kan ‘n Christen nooit godsdiens alleen in sy eie klein hoekie speel nie. God het vir jou ‘n plekkie in sy span. Daar wil Hy hê moet jy jou hart...
1 Kor 2:1-16 (fokus 2:6-16) Sou dit nie lekker wees om in die studeerkamer van God te kon sit nie? Dan sou ons na al God se planne kon luister. Ons sou oor sy skouer kon loer en begrip kry...
1 Kor 1:18-31 (fokus 1:18-31) Daar is ‘n boek met die naam “Die lag van God”. Dit vertel van ‘n klomp wetenskaplikes wat oor God gesels en natuurlik probeer bewys dat God nie regtig die wêreld kon maak nie, dat...
1 Kor 1:1-17 (fokus 1:10-17) Iewers in die Psalms staan daar dat ons nie op prinse of magtiges moet vertrou nie (Ps 146:3). Hulle sal jou keer op keer teleurstel. Dit is nou maar eenmaal so – mense se voete...