Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Rom 16:1-27 (fokus 16:17-23) Dit is amper asof party mense sinne in die Bybel doelbewus mis lees, veral as dit by die duiwel kom. Sulke mense wil so graag ‘n “gogga-maak-vir-baba-bang” storie hê dat hulle die hele tyd loop en...
1 Kor 5:1-8 (fokus 5:6-8) Baie van ons is spesialis “sondebelyers”. Ons doen dit in die kerk (sommer so met die lied wat ons na die wetsbediening sing), in ons gebede voor ons gaan slaap en selfs partymaal voor ons...
Rom 15:14-33 (fokus 15:22-33) Die Here neem jou ernstig, veral as jy op sy skoot sit en in gebed dinge van Hom vra. As jy Hom dus iets vra, aanvaar Hy dat jy ernstig is daaroor, so ernstig dat jy...
Rom 15:1-13 (fokus 15:7-13) Eenmaal op ‘n 4×4 safari het ons voertuig diep in die Soutpansberge gebreek op ‘n bospaadjie wat eintlik nie ‘n paadjie was nie. Daar’t ons gesit. Uiteindelik het ‘n man op ‘n perd daar verbygekom...