Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Rom 14:13-23 (fokus 14:13-23) Boks is ‘n snaakse sport. Al wat jy die hele tyd doen is om te kyk hoe hard jy die ander persoon kan slaan op die plekke waar dit die seerste maak. En wat jy die...
Rom 14:1-12 (fokus 14:1-12) In die Bybel lees ons mos van sekere plekke (die tempel), of van sekere mense (die priesters), of sekere dae (die Sabbat) wat heiliger is as die gewone alledaagse dinge. As jy voor hierdie dinge te...
Rom 13:8-14 (fokus 13:8-10) Neem ons altyd die Bybel ernstig op? Wel, in 13:8 staan dat ons niemand iets moet skuld nie. As ons dit moet doen, sit die meeste van ons sonder ‘n huis en ‘n kar. Om die...
Rom 12:9-13:7 (fokus 13:1-7) “Wees ‘n goeie landsburger. Gehoorsaam die owerhede wat oor jou aangestel is” (13:1). Nie almal voel ewe gelukkig met hierdie opdrag in die Bybel nie. Waarom sê Paulus dit tog? Wel, wie gaan seker maak dat...