Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Judas 1:1-11 (1:5-9) Mense is vandag al hoe meer geneig om vir God voor te skryf hoe Hy moet wees, anders wil hulle Hom nie meer dien nie! God moet alleen die liefdevolle, genadige God wees wat ons in sy...
3 Joh 1-15 (1-15) Daar is die verhaal van ʼn ateïs wat met die engel Gabriël gesels het. (Gabriël is mos God se boodskapper). Hy vra toe watter plan God gemaak het om sy goeie nuus oor die wêreld te...
2 Joh 1-13 (7-13) Die deur by betrokke ʼn huis was stukkend en die mense kon die slot net met ʼn mes oopkry. Toe die dominee aanklop, skreeu die vrou: “Dis die dominee. Bring die mes”. Onnodig om te sê,...
1 Joh 5:1-21 (fokus 5:14-21) Soms dink ons gebed is om baie te praat. Dit is eintlik anders om. Werklike gebed begin by luister. Gebed beteken om eers na jouself te luister – om eerlik te kyk wat diep binne...