Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Hand 25:13-26:32 (fokus 26:24-32) Dit is lekker om Paulus hier dop te hou. Hy is in die tronk en het baie moeilikheid, maar nogtans is daar aan sy entoesiasme vir die evangelie geen keer nie. Hy kyk nie in sy...
Hand 24:10-25:12 (fokus 24:10-21) In 24:14-15 en 25 lees ons dat iets Paulus gedryf het. As hy kans gekry het, het hy daaroor gepraat. Elke gelowige het ʼn toekoms, het hy gesê. Jesus gaan weer kom om ons uit die...
Hand 23:11-24:9 (fokus 23:11-15) Ons kan baie keer agter godsdiens wegkruip ter wille van onsself. Om godsdiens so te gebruik is gevaarlik. Op ʼn skelm manier steek ons ons planne onder die kombers van God weg en maak asof dit...
Hand 22:17-23:10 (fokus 22:20-23:10) Paulus kon planne maak, dis verseker. Toe dinge met die Romeinse kaptein begin verkeerd loop, het Paulus vinnig ‘n plan gemaak. Hy het die saak geswaai deur te sê dat hy ʼn Romeinse burger is. Die...