Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Hand 21:15-22:16 (fokus 21:21-25) Iemand het eendag droog opgemerk: “Adam en Eva het seker nie baie met mekaar gesels nie, want daar was niemand anders om oor te skinder nie”. Skinder is seker een van die mees vernietigendste tydverdrywe wat...
Hand 20:13-21:14 (fokus 20:17-26) Hoe lei die Heilige Gees ʼn mens met jou besluite? Ons lees op ʼn paar plekke in Handelinge dat Paulus sê die Heilige Gees het hom gelei, soos hier in 20:22. Maar presies hoe het dit...
Hand 19:21-20:12 (fokus 20:7-12) ʼn Klein seuntjie het eenmaal vir sy ma gesê hy dink die kerk is so stil omdat die mense so slaap. Daar is darem troos vir die arme dominees in wie se kerke dit gebeur. Dit...
Hand 19:1-20 (fokus 19:13-20) Die ouer seuns het ons kleintjies lekker banggemaak. Hulle het vir ons stories oor die “spookhuis” daar naby ons vertel wat ons bloed laat stol het. As klein seuntjie het ek net eenmaal by daardie spookhuis...