Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Hand 18:1-28 (fokus 18:1-11) In Hand 18:5 lees ons hoe hard Paulus probeer het om die Jode van die evangelie te oortuig. Hy het regtig alles ingesit met sy redenasies, maar dit wou net nie werk nie (18:6). Toe sê...
Hand 17:22-33 (fokus 17:22-27) Mense kan nie sonder gode klaarkom nie; of anders gestel: mense kan nie sonder een of ander altaar klaarkom nie. Hulle voel dat hulle hulle tyd en energie vir een of ander “iets” (ʼn afgod) op...
Hand 17:1-21 (fokus 17:1-9) Paulus het dit nie altyd maklik gehad nie. Die moeilikheid het hom byna soos ‘n skaduwee agtervolg, waar hy ook al gegaan het, of hy nou op pad was Filippi, Tessalonika of Berea toe; die moeilikheid...
Hand 16:1-40 (fokus 16:25-34) Toe Paulus in Filippi in die tronk geland het, het God die tronkdeure vir hom laat oopswaai. Dit het die Filippense oortuig dat hy ʼn man van God is (16:26,30). As hy ʼn paar jaar later...