Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Hand 15:1-41 (fokus 15:6-11) Kennis ontplof rondom ons, want dit is so maklik beskikbaar – net ‘n rekenaar- of TVknoppie ver. Ons kan op die rekenaar oor enigiets lees of deur die TV in ons sitkamer in die parlement van...
Hand 14:8-28 (fokus 14:8-13) Die mense van Listre was absoluut verbaas toe Paulus ʼn lam man net daar voor hulle gesond gemaak het. Hulle het gedink dat hy is ʼn soort god is (14:10-11), want ʼn gewone mens kan...
Hand 13:42-14:7 (fokus 13:42-51) Die lewe het sy “ops” en “afs” en as daar nou mense was wat dit geweet het, was dit Paulus-hulle. Al was hulle God se spesiale gesante en dienaars in die wêreld het alles nie altyd...
Hand 13:1-41 (fokus 13:32-41) Wil jy sommer weer vir ʼn slag net lekker voel? Probeer dan bietjie die volgende geestelike oefening: Verbeel jouself dat jy Jesus glad nie ken nie en dink dan na oor die volgende vrae: Hoe sou...