Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Hand 9:1-31 (fokus 9:1-9) Toe Paulus tot bekering gekom het, kon niks en niemand hom keer nie. Hy was so entoesiasties en meegevoer dat hy net met alle geweld oor sy Here wou praat (9:20). Sulke entoesiasme en toewyding aan...
Hand 7:54-8:40 (fokus 7:54-60) Hoe lyk ‘n hemelse glimlag, met ander woorde, hoe “glimlag” ʼn Christen? Daar is baie maniere en Stefanus wys vir ons een. Mense was besig om hom dood te maak toe hy sê: “Here, moenie die...
Hand 7:17-53 (fokus 7:44-53) As ons die geskiedenis van Israel lees wat Stefanus in hoofstuk 7 vertel, klink dit soos die ou wat gesê het die dominee het goed gepreek: “Hy het sowaar agt maal my gedagtes onderbreek”. Weer en...
Hand 6:1-7:16 (fokus 6:1-7) Ons ken die storie van die man wat sy donkie geleer het om sonder kos klaar te kom. Net toe hy dit reggekry het, is die donkie dood. G’n mens kan sonder liefde klaarkom nie. As...