Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Hand 5:12-42 (fokus 5:27-32) Wat ons glo kom gewoonlik die duidelikste na vore as ‘n krisis ons tref. As dit goed gaan kan almal mooi praat. Maar die werklike toets kom wanneer die lewe ons begin druk en ons begin...
Hand 4:13-5:11 (fokus 4:13-22) Dit moes ʼn wonderlike ervaring gewees het om die gebou te voel skud nadat die dissipels “Amen” gesê het (4:31). God het hulle gehoor en hulle het Hom gehoor! Ja-nee, gebed werk wondere. Ons as Christene...
Hand 3:1-4:12 (fokus 3:12-16) “Geloof laat die onmoontlike gebeur”, staan daar in 3:16. Dit is woorde wat dikwels misbruik word deur mense wat dink hulle kan God met die krag van hulle geloof manipuleer: “Glo net en God sal alles...
Hand 2:14-47 (fokus 2:41-47) ʼn Man het by die dominee gaan kla dat hy vermoed sy vrou wil hom vergiftig. Die dominee bel toe die man se vrou dadelik. Vir ‘n paar oomblikke luister hy na die vrou wat aan...