Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Hand 1:1-2:13 (fokus 2:5-13) Wonders sien ʼn mens nie met die blote oog raak nie, maar met die geloofsoog van die hart. Dit is soos die ou wat hulle na ʼn ernstige ongeluk na die ambulans toe wou dra. Die...
Joh 20:24-21:25 (fokus 20:24-29) As God ʼn mens meet, meet Hy die afstand om jou hart en nie om jou kop nie. Tomas wou nie glo nie, want sy kop het vir hom gesê dat Jesus nie kon opstaan uit...
Joh 19-31-20:23 (fokus 20:1-23) Toe jy die dag ʼn Christen geword het, het jy ʼn lewenslange reis saam met Jesus begin. Die geheim van ‘n suksesvolle reis is dat Jesus die padkaart vashou en nie jy nie. Hy moet die...
Joh 19:1-30 (fokus 19:1-16) Regte of verkeerde keuses kan ons lewenspad radikaal beïnvloed. Een verkeerde keuse kan jou heeltemal op die verkeerde pad sit. Die Jode het in 19:15 een so ʼn radikale keuse gemaak. Hulle moes tussen God en...