Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Joh 18:12-40 (fokus 18:12-27) Hoe goed kan jy onthou? Interessant genoeg, daar is gewoonlik ʼn direkte verhouding tussen die lengte van jou geheue en die situasie waarin jy is. Dink maar hoe vinnig ʼn kind kan vergeet wat hy gedoen...
Joh 17:1-18:11 (fokus 18:1-11) Petrus kap sowaar Malgus se oor af (18:10). ʼn Mens wonder waarom nou juis sy oor en nie sy hand of so iets nie. Wel, ons weet nie presies nie, maar een ding is seker –...
Joh 16:1-33 (fokus 16:1-5-18) Ons besef nie altyd hoe bevoorreg ons as Christene is nie. Ons lees byvoorbeeld baie maklik mis wat daar in 16:16 staan: “Julle sal dan ook reguit met die Vader kan praat omdat julle my vriende...
Joh 15:1-27 (fokus 15:1-8) Ons gebruik baie uitdrukkings en woorde om oor ons geestelike verhouding met Jesus te praat. Ons sê Hy sit op die troon van ons hart, of ons volg Hom, of ons gee ons hele lewe vir...