Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
1 Joh 4:1-21 (fokus 4:1-6) Een van die gevaarlikste dinge is Christene wat dink hulle het alleenreg op die Heilige Gees – die Gees praat net met hulle en ander moet luister! Natuurlik praat die Here deur sy Gees met...
1 Joh 3:11-24 (fokus 3:11-18) Die pad van die kruis is nie maklik om te stap nie en tog is dit wat die Here van ons vra (3:16). Jesus het die voorbeeld vir ons gestel: toe dit nodig was, het...
1 Joh 2:18-3:10 (fokus 3:4-10) Jy is wat jy dink. Wat in jou gedagtes aangaan omsluit en bepaal jou lewe… en die Here wil graag jou lewe omsluit en bepaal. Daarom wil Hy hê jy moet aan dinge dink wat...
1 Joh 2:3-17 (fokus 2:15-17) Ek het twee broers geken wat vreeslik kompeterend was. Dit was ʼn ding om hulle te sien speletjies speel. Dit was asof hulle hele bestaan daarvan afgehang het – onnodig om te sê: dit het...