Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Joh 2:13-3:10 (fokus 2:13-22) Paastyd was reistyd vir die ou Jode. Dan is hulle Jerusalem toe, want die tempel was daar. By die tempel het hulle naby God gevoel; kon hulle hulle sondes soveel beter bely; soveel meer seën ontvang....
Joh 1:35-2:12 (fokus 1:35-42) Ons almal het al verdwaal en dis nie so lekker ervaring nie. Aan die ander kant vee min dinge in die lewe die bekommernis so vinnig van jou gesig af as die woorde: “Kom saam; ek...
Joh 1:1-34 (fokus 1:1-18) Mense bly maar soekers… soekers na God. Diep binne-in ons weet ons dat ons alleen by God regtig rus vir ons siele sal vind. Daarom bly ons siele onrustig op reis, soekend, vraend, tastend. Dit is...
Luk 24:28-53 (fokus 24:36-49) Goudvisse is baie aanpasbare diere. As jy ʼn goudvissie in ʼn klein bakkie sit word dit ʼn paar sentimeter lank. Daai selfde vissie kan in ʼn reus van ʼn vis verander in ʼn groter dam. Jy...