Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Luk 20:9-26 (fokus 20:9-19) In die ou tyd kon geldstukke “praat”. ʼn Beeld van die kop van die regeerder was op die geld afgedruk, net om te wys wie’s baas. Vir hom moes jy luister anders kon jy dalk...
Luk 19:28-20:8 (fokus 19:28-44) Ons glo partymaal so maklik, veral as dit by skinder kom. Ander kere is ons weer so hardkoppig en ongelowig, veral as dit by die dinge van die Here kom. Voor die oë van die Fariseërs...
Luk 19:1-27 (fokus 19:11-27) Min van ons gee onsself die kans om die lesse van die lewe behoorlik te leer, want ons is te bang vir risiko’s en teleurstelling. Daarom sê ons so gou ons kan nie. In die gelykenis...
Luk 18:18-43 (fokus 18:18-30) Die lewe is soos skoene – dit is nie so belangrik wat bo is nie, maar wat onder is. Jou skoene kan die mooiste en blinkste bo-op wees, maar sonder ʼn sool onder help dit nie...