Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Luk 15:1-32 (fokus 15:11-32) Ons hou van die storie van die verlore seun, want ons kan so lekker daarmee assosieer: jy dwaal af, maar kan telkens weer in die oop arms van God instap. Dit herinner ons aan sy liefde...
Luk 14:25-35 (fokus 14:25-35) Christene kom dikwels agter dat dit moeilik is om Christen te bly. Bonnhoefer, wat in die Tweede Wêreldoorlog vir sy geloof in die konsentrasiekamp gegooi is, het uiteindelik gesê: “God se genade is duur”. Dit is...
Luk 14:7-24 (fokus 14:7-11) By God werk dinge anders; eintlik nie net anders nie, maar andersom (14:11). Wie daar die minste is, sal God die meeste maak. Dit is so anders as wat ons is. Ons wil so graag raakgesien...
Luk 13:22-14:6 (fokus 13:22-30) Die krete in 13:26 klink so desperaat: “Here, onthou U ons dan nie meer nie?” Dit klink na mense wat gedink het hulle was veilig en toe nie regtig so veilig was nie. Hulle het gedink...