Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
1 Joh 1:1-2:2 (fokus 1:5-10) Die oomblik dat jy jou sonde voor die Here bely is altyd ʼn oomblik van genesing. Dit is dan dat jy sy hart weer vir jou hoor klop en sy arms die warmste om jou...
2 Pet 3:1-18 (fokus 3:8-13) As ons oorsee gaan leer my vrou eerste hoe om in die vreemde taal te tel. ʼn Mens moet immers kan sê hoeveel appels jy wil hê, uitvind hoeveel dit kos en jou geld reg...
2 Pet 2:11-22 (fokus 2:20-22) ʼn Mens se geestelike lewe is soos bergklim – ʼn mens gly maar altyd op pad boontoe ʼn bietjie terug. Die groot vraag is egter of jy ten spyte van die teruggly tog op die...
2 Pet 1:16-2:10 (fokus 1:16-20) Daar was nog maar altyd mense wat niks van God af wou weet nie. In 1:16 lees ons van mense wat gedink het die evangelie is uit die duim gesuig. So het Nietzsche, ʼn filosoof,...