Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Luk 8:9-21 (fokus 8:16-18) ‘n Dominee loop eendag ‘n man raak wat in ‘n donker hoekie wegkruip terwyl hy te veel drank drink. “Broer, die Here sien jou ook hier raak, al probeer jy wegkruip”, sê die dominee. “Ja, dominee,...
Luk 7:36-8:8 (fokus 7:36-50) Is daar iets soos regverdige onregverdigheid? Vir party mense lyk dit of God so werk. Soos vir Simon in ons verhaal (7:36-50) is dit vir baie mense moeilik om te verstaan waarom God mense so verskillend...
Luk 7:18-35 (fokus 7:29-35) As mense nie wil glo nie, sal hulle nie glo nie. Hulle sal altyd ‘n verskoning soek en een kry ook. Dit was so in Jesus se tyd en dit is vandag nog so. Ja-nee, Johannes...
Luk 6:39-7:17 (fokus 6:43-49) ‘n Mens se geestelike fondamente is belangrik, want dit is wat jou in storms staande moet hou (6:47-49). Ons almal se geestelike huise word soms maar deur storms getref. Ons word almal hartseer, raak teleurgesteld of...