Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Luk 6:20-38 (fokus 6:27-36) Daar is ‘n spreuk wat sê dat as jy jou vyand wil terugkry, vergewe hom. Hy wil jou mos juis seermaak en as hy sien hy kry dit reg, voel hy soveel lekkerder. Maar as...
Luk 5:33-6:19 (fokus 6:6-11) ‘n Mens kan nie help om die ironie in die storie van die man met die misvormde hand te sien nie. Daar sit hy… magteloos om op die Sabbat of op enige ander dag iets...
Luk 5:12-32 (fokus 5:12-16) Ons is maar kuiergaste in die huis van die lewe. Tog lewe ons dikwels asof die lewe aan ons behoort en nooit gaan ophou nie. Dit is egter wanneer dinge skeefloop dat jy jou in...
Luk 4:31-5:11 (fokus 5:1-11) Iemand sê eendag vir ‘n ouderling op huisbesoek: “Ek is nie ‘n huigelaar soos jy wat heeltyd kamma in die kerk sit nie”. Die ouderling antwoord toe: “Ek is nie hier die huigelaar nie. Jy is....