Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Mark 10:13-32 (fokus 10:17-32) ‘Jesus sê vir die jongman: “Daar is een ding wat jy nie reg doen nie. Gaan verkoop alles wat jy het en gee dan die geld vir die mense wat niks het nie. Op dié manier...
Mark 9:33-10:12 (fokus 9:33-37) ‘Jesus gaan sit toe en roep sy twaalf getrouste volgelinge nader. “Die een wat die belangrikste wil wees, moet die minste van almal word. Hy moet bereid wees om ander mense te dien.”’ (9:35) ‘n...
Mark 9:2-32 (fokus 9:14-29) ‘Die seun se pa sê toe vir Jesus: “Ek vertrou; en as ek hier en daar nie vertrou soos ek moet nie, help my asseblief daarmee ook.”’ (9:24) Dit is nogal opvallend hoeveel ouers in...
Mark 8:22-9:1 (fokus 8:34-9:1) ‘As iemand my volgeling wil wees, moet hy sy hele lewe vir My gee. Ek sal met niks minder tevrede wees nie.’ (8:34) Het jy al agtergekom… die belangrikste dinge in die lewe weeg niks...