Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Mark 5:21-43 (fokus 5:21-23 en 35-43) ‘Uit sy hart uit het hy Jesus begin smeek: “My dogtertjie is besig om dood te gaan. Asseblief, kom vat net aan haar en ek weet sy sal bly leef. Asseblief!” Jesus is toe...
Mark 4:21-5:20 (fokus 4:26-34) ‘”Die saad groei self uit die grond uit. Eers kom die plantjie uit. Daarna maak dit ’n klein vruggie en uiteindelik hang die ryp vrug daar. As die vrug ryp is, oes die boer dit af,...
Mark 3:31-4:20 (fokus 3:31-35) ‘Jesus kyk toe na die mense wat om Hom sit en sê: “Hier is my regte familie. Elkeen wat doen wat God van hom of haar verwag, is deel van my familie. Hulle is regtig my...
Mark 3:1-30 (fokus 3:20-30) ‘Sowaar ek sê vir julle: daar is niks wat julle kan doen of sê wat so sleg is dat God dit nie kan vergewe nie, selfs al praat julle lelik van Hom. Maar daar is een...