Category: Dagstukkies – Jan van der Watt
Lees: Mat 13:36-58 (fokus: 13:44-52) Om God as jou Here te hê, is so spesiaal dat dit vergelyk kan word met ’n skat. (13:44) In stories kry ʼn mens net skatte iewers op ver eilande en jy kan dit net...
Lees: Mat 13:1-35 (fokus: 13:24-30) [Hierdie dagstukkies kom uit ‘n dagboek geskryf deur Prof Jan van der Watt. Hy maak gebruik van Die Boodskap. Dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal.] ‘Die onkruid moet nou maar saam met...
Lees: Mat 12:22-50 (fokus: 12:24-33) ‘Daar is niks wat julle doen of sê wat so sleg is dat God dit nie sal vergewe nie. Maar daar is een ding wat God glad nie kan verdra nie. Dit is as mense...
Lees: Mat 11:20-12:21 (fokus: 11:27-29) ‘Kom luister wat Ek vir jou oor jou lewe wil leer: Ek sal jou leer dat geluk nie is om heeltyd net vir jouself te leef nie. Jy sal ontdek wat dit beteken om nog...