14 Maart: Maak die verskil… wees die een wat vergewe. – Jan van der Watt
Luk 6:20-38 (fokus 6:27-36) Daar is ‘n spreuk wat sê dat as jy jou vyand wil terugkry, vergewe hom. Hy wil jou mos juis seermaak en as hy sien hy kry dit reg, voel hy soveel lekkerder. Maar as...