10 Februarie – Geniet die Sabbat. – Jan van der Watt
Mark 2:13-28 (fokus 2:23-28) ‘Jesus onderstreep toe weer: “God het die sabbat vir mense gegee om te geniet soos God dit bedoel het. Mense moenie allerhande reëls maak om die sabbat ’n belangriker dag te probeer maak as wat dit...