29 Januarie – As jy God se kinders liefhet, het jy Hom lief – Jan van der Watt
Mat 22:15-46 (fokus 22:34-40) ‘Jy moet die Here jou God liefhê met alles wat jy is en het.’ Niks in jou lewe mag vir jou so belangrik soos God wees nie. Hierdie opdrag staan boaan die lys. Maar daar is...