Laat sy Liefde jou Lei: Liefde wat anders dink
Laat sy Liefde jou Lei: Liefde wat anders dink – Milanie Vosloo
Liefde wat ánders te dink
Daarop sê Hy vir hulle: “Kom! Word my dissipels en Ek sal julle vissers van mense maak.” Matteus 4:19
Wil jy graag soos Jesus wees? Het jy die begeerte om iets van sy liefde en goedheid uit te straal aan ander en sou jy ook, soos Hy, ‘n genade-mens wou wees?