29 November: Maak van elke geleentheid die beste gebruik.– Jan van der Watt
1 Pet 3:8-22 (fokus 3:12-17) Ons moet die kanse wat ons in die lewe kry, benut, want ons weet nie wanneer daardie kanse weer oor ons pad gaan kom nie. Dit geld ook vir kanse om te vertel watter rol...